William Keighley

William Keighley
Geboortenaam William Jackson Keighley
Geboorte (1889-08-04)4 Augustus 1889
Sterfte 24 Junie 1984 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

'William Keighley (4 Augustus 1889 – 24 Junie 1984) was 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente G' Men (1935), Bullets or Ballots (1936), The Adventures of Robin Hood (1938), en Torrid Zone (1940).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search